Edge Rewrite
// HTMLRewriter · presentation

This page was redesigned at the edge.

Cloudflare fetched the original article and streamed it through HTMLRewriter to apply an entirely new visual system without rebuilding the source page.

Jump to content

Talk:Daniel Hugo

Page contents not supported in other languages.
Add topic
From Wikipedia, the free encyclopedia
Latest comment: 10 years ago by 143.160.252.28

Dr. Daniel Hugo, Ek het u artikel oor Fhillander, digter v/d Overberg, in RAPPORT gelees en baie geniet. Ek het ook my skoolloopbaan in Greyton deurgebring (tot St. 8) en deel u en Fhillander se 'sielsvreugde' oor Greyton en Genadendal. Soveel so dat ek al 'n hele paar 'skryfsels' oor die deel en karakters wat daar voorgekom het, geskryf het (veral as stories aan my kleinkinders wat dit baie geniet. Sou dit graag met u wil deel.

Groete en maak asb. kontak dat ons kan saamgesels oor die deel en die 'ou dae'.

Dr. Dries du Toit  Preceding unsigned comment added by 143.160.252.28 (talk) 09:08, 28 September 2015 (UTC)Reply